R 5.900

Ongelooflike 5 Slaapkamer Huis In Standerton Vir R5,900

Standerton

2

Details
Surface size: 280 m2
Bedrooms: 5
Bathrooms: 2
Type of Property: House
Floors: 1
Listed by: Owner
Parking Lot: Yes
Broker fee: No
Furnished: No
Pets allowed: Yes
phone:
27836116672:

Description
5 Slaapkamer huis in Standerton Die geleentheid van ‘n leeftyd. ‘n Nuwe toetrede tot die huur-mark.’n Baie groot 5 slaapkamer huis, 2 sitkamers ‘n eetkamer en ‘n baie groot kombuis. Die huis spog ook met 2 vol badkamers, die een aan die hoof slaapkamer. Daar is meer as genoeg hang kas spasie in die slaapkamers. Daar is ‘n solar stelsel vir water verwarming wat die elektrisiteit rekening in toom hou. Vir die motors is daar ‘n dubbel motorhuis. Om te verseker dat jy nie hierdie geleentheid misloop nie, skakel Deon van As by 0836116672 om ‘n afspraak te maak om na die woning te gaan kyk.

R 5.900

House - 5 Dor. - 2 Bñ. - 280 m2

Ongelooflike 5 Slaapkamer Huis In Standerton Vir R5,900

Standerton

2019-04-23T22:00:24+02:00

Seller information
...
Deon van As

Member since 2015

+2783611**** Show number
Published in

Standerton, Mpumalanga

FOLLOW US

Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.

Copyright © 2020 - ClassifiedsEU South Africa