R 35.000

Wendy For Sale

Witbank

2

Details
Surface size: 66 m2
Bedrooms: 1
Bathrooms: 1
Type of Property: Other
Furnished: No
phone:
27723692515:

Description
Goeie Dag. Ek het n wendy huisie wat ek graag wil verkoop. Dis n 6x6 met n stoepie van 3x6. Hy is binne uit geverf, en netjies gemaak. Daar is vier areas. Badkamer is 2x3, daar is n bad, wasbak en toilet in asook n plug vir n wasmasjien. Slaap kamer is 3x4, plek vir n dubbel bed en kaste asook n plug binne. Dan is daar n kombuise met sy sink en n ekstra kassie, ook n plug. Daar is dan n semi leef area waar daar ook n plug is. Al die vloere het matte in behalwe die kamer. Idiaal vir n eenslaapkamer woonstel, die wensy word regtig nie so koud soos baie mense se nie. As moontlik sal ek die plekkie vir 35k wil verkoop net om meeste van die uitgawes te kan dek... Asgevolg van omstandighede moet hy verkoop word... Rosie 072*369*2515

R 35.000

Other - 1 Dor. - 1 Bñ. - 66 m2

Wendy For Sale

Witbank

2021-05-22T14:00:05+00:00

Seller information
...
Rosie

Member since 2015

+2772369**** Show number
Published in

Witbank, Mpumalanga

FOLLOW US

Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.

Copyright © 2020 - ClassifiedsEU South Africa