Description
Halfgeboude huis in nuwe woonbuurt Augrabies. Klaar gediens beskik oor water en krag. Kort slegs 3 lae vir dakhoogte. Goeie belegging en waarde vir geld vir n beginner.Aanvanklike boukoste is R20 000 meer as waarvoor dit nou aangebied word.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.