Description
I have a very nice garden flat on first floor available 1 April 2021 as rental. Ek het n baie oulike tuin woonstel op eerste vloer beskikbaar teen 1 April 2021. Sluit nie water en krag in nie. Ongelukkig geen kleuters en peuters sowel as troeteldiere nie. Mountain view Pretoria. Kontak Danie nul agt een drie vyf vier dubbel drie agt drie. Deposito en verwysings verkieslik.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.