Gemeubileerde Woonhuise Op Die Plaas. Akkommodasie By Potgietersrus
Mokopane
2
Details
Surface size: 60 m2
Bedrooms: 2
Bathrooms: 1
Type of Property: House
Floors: 1
Listed by: Owner
Parking Lot: Yes
Broker fee: No
Furnished: Yes
Pets allowed: No
phone:
27823648281:
Description
Gemeubileerde woonhuise op die plaas. Akkommodasie by Potgietersrus Makopane Limpop kykop lekkerbly.weebly.com
R 4 300 For Rent
111
Share this advert
lekkerbly Akkommodasie by Potgietersrus Makopane Limpopo Gemeubileerde woonhuise op die plaas. Kyk op www lekkerbly.weebly com
As jy stil en rustige omgewing wil hê om in te bly as jy klaar gewerk het, is dit die plek vir jou (Dit is hier waar die baas wil bly!)
Ons hoë gehalte eenhede is op `n plaas +- 9 Km uit Potgietersrus aan die myne se kant. (vyftien minute vanaf myn 6 Km grondpad)(Dorp toe 2 Km grondpad)
Ons het.
Een x een slaapkamer eenheid
Vier x twee slaapkamer eenhede
Een x drie slaapkamer eenheid
Die huise word vir `n minimum tyd van drie maande verhuur.
Elke eenheid word vyf dae van die week gediens.
Wasgoed word gewas. (Jy verskaf jou eie skoonmaakmiddels)
Tuine word instand gehou.
Water en ligte is ingesluit. (Jy koop jou eie gas vir die stoof)
By elke eenheid is `n motor afdak.
Daar is DSTV Skottels (Jy bring jou eie dekodeerder)
Daar is Top TV Skottels en dekodeerder (Jy koop `n kaart by Pep Stores)Op aanvraag verskaf ons OVHD dekodeerder met sy 24 kanale gratis
Daar is ook DSTV en E TV Skottels
(preskripsie geld is ekstra)
Kontak ons gerus -
Jentina - 073 286 388
E Pos ; [email protected]
Verwysings van vorige huurders op aanvraag beskikbaar.
www.lekkerbly.weebly.com
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.