Description
1975, 4.1l, Rambler Hornet Sportabout 3 spoed auto te koop, Die kar het iemand nodig wat dit die verdiende aandag sal gee,
Ons het gesukkel om hom te laat idle, en staan nou al 15 jaar sonder om weer te probeer.
In die tyd het van die parte soos die petrol pomp, plug drade, kondenser weg geraak, en kort ook n exhaust en battery
Daar is ook n ekstra body met sommige parte beskikbaar Geen motor of ratkas op die goue kar
Prys is R25 000 onderhandelbaar op besigtiging
Papiere is beskikbaar en op datum.
Kontak John Baumgarten by
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.