Description
Baie lekker woon huis loopafstand van skole en winkel.Stil en veilige area.Alarm,diefwering en veiligheids hekke.Toesluit motorhuis met staan plek vir nog twee voetuie.Klein tuin met baie paving.Huis het ook n oond met glasblad plate.
Onder teels en bo matte in kamers en ingeboude kaste in al die kamers
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.