Description
Ek is opsoek na n huis met n woonstel om te huur vir 3 jaar met die opsie om te koop na die tyd. In dalview larendal kenleaf in die area deer die eienaar self. My skoonma bly by ons daarom moet daar n woonstel by wees en n swembad as moontlik ek kan 10k tot 12k betaal per maand.
Amanda
063/9766/883 gebruik die nr vir my asb.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.