Description
Baie klein rondaweltjie te huur op Hoewe(plot) Geskik vir een enkel persoon(pensionarise) 2 persone kan probeer in bly,die plekkie het n kombuisie met kammertjie in een, n ingeboude kassie en n badkamertjie. Die plekkie is in Homelands lanks aan 3 riviere die area is veilig met nog omliggende woonstelitjies op die perseel skakel wiekus vir meer inligting ,prys sluit water en ligte in.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.