Ons Hoë Gehalte Gemeubileerde Eenhede Is Op Die Plaas Te Huur +- 9 Km
Mokopane
2
Details
Surface size: 65 m2
Bedrooms: 2
Bathrooms: 1
Type of Property: House
Floors: 1
Listed by: Owner
Parking Lot: Yes
Broker fee: No
Furnished: Yes
Pets allowed: No
phone: 732863889
Description
Kom bly in n lekker plaas omgewing tussen die berge. As jy stil en rustige atmosfeer wil hê om in te bly as jy klaar gewerk het, is dit die plek vir jou om lekker te slaap en te ontspan.
Dit is hier waar die baas wil bly.
Ons hoë gehalte gemeubileerde eenhede is op die plaas te huur +- 9 Km uit Potgietersrus aan die myne se kant. Vyftien minute vanaf myn - 6 Km grondpad)(Dorp toe 2 Km grondpad.
Kontak ons by; lekkerbly.weebly com
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.