Description
Chevrolet bakkie. Nuwe mags op. Bande is in ń baie goeie toestand. Binne en buite absoluut spotless. Pas gediens by CBZ. Nuwe waterpomp en nuwe timing belt. Bakkie het n hak aan. Hierdie was my Pa se bakkie en is baie mooi opgepas. Baie lig op petrol en betroubaar.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.