Description
Tuinwoonstel te huur in Valhalla. Eie ingang, 2 slpk, oopplan kombuis, badkamer met bad en wasbak, toilet apart en stort en wasbak ook apart. Woonstel is nuut oorgedoen. R6500 p/m W& L ingesluit. Verkieslik geen rokers of klein kinders. Klein hondjie onderhandelbaar.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.