Description
Ek soek R210 000 neg.
My extras is min of meer R120 000
Hy het die snorkel,replacement bumper, winch, ironman nitro syspention, hy is gechip, exhaust is gedoen, pioneer flat schreen radio, mags met die
33/12.5/15 cooper stt pro tires , hy is 4×4 , hy het die dual batery system leer sitplekke, seat covers en nog bja meer
dis rrg n yster bakkie...wil hom nie laat gaan nie maar het nie n keuse nie
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.