Description
1 Slaapkamer tuin woonstel te huur. Dadelik beskikbaar. R3400.00pm met R2000.00 deposito. Geen diere en verkieslik enkel lopende persoon. Water en ligte in gesluit. Gas uit gesluit. Elektriese omheining met elektriesie skuif hek. Gelee in Drie Riviere proper
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.