Description
Silvertonrif. Teen koppie langs die Botaniese tuine. Veilige rustige omgewing.
7km van UP en Menlyn. Ongelukkig geen diere/rook want die woonstel het matte en daar is Dassies, Nagapies ens op erf. Gratis Internet. Krag en water R400 vir een persoon.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.