Description
Ruim woonstel gelee in Lynnwood Ridge, maklike toegang tot die N1 snelweg, groot winkelsentrums en af in die straat van die universiteit.
- 3 slaapkamer
- 2.5 badkamer
- 1 toesluit motorafdak
- 2 parkerings
- groot kaste
- lugreeling in die sitkamer asook hoofslaapkamer
- pre-paid elektrisiteit
- water ingesluit
Beskikbaar vanaf 1 Junie 2019.
Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat.
R 9 000 pm. Deposito R 9 000 pm.
Kontak Ian by 084 281 0444.
Classifieds to buy, sell, or trade almost anything! Used cars, pets, jobs, services, electronics, homes, boats for sale and more locally anywhere in South Africa.